2 KONINGS 4:34

2 KONINGS 4:34 NLV

Toe gaan lê hy op die seun met sy mond op dié van die seun, sy oë op die seun s’n en sy hande op die kind s’n. Die seun se liggaam het begin warm word!

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 4:34