2 KONINGS 4:34
2 KONINGS 4:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna klim hy op en gaan lê op die kind en sit sy mond op dié se mond en sy oë op dié se oë en sy hande op dié se hande en buig oor hom neer; en die vlees van die kind het warm geword.
2 KONINGS 4:34 Bybel vir almal (ABA)
Toe gaan lê hy bo-op die seun en hy sit sy mond op die seun se mond, sy oë op die seun se oë en sy hande op die seun se hande. So het hy op die seun gelê totdat die seun se liggaam warm geword het.
2 KONINGS 4:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
het Elisa op die bed geklim en bo-op die seun gaan lê. Hy het vol op die seun gelê met sy mond op die seun se mond, sy oë op sý oë, sy hande op sý hande, sodat die seun se liggaam warm geword het.
2 KONINGS 4:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe klim hy op die bed, gaan lê op die kind en plaas sy mond teen die kind se mond, sy oë teen sy oë en sy palms teen sy palms, en buig so oor hom. Die kind se liggaam het warm geword.
2 KONINGS 4:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het opgegaan en op die kind gaan lê en sy mond op sy mond gelê en sy oë op sy oë en sy hande op sy hande; en die vlees van die kind het warm geword.