2 PETRUS 3:11-12

2 PETRUS 3:11-12 NLV

Aangesien alles om ons só gaan wegbrand, moet julle leefstyl soveel meer aan God toegewy wees en moet julle naby aan Hom lewe! Sien uit na die Dag van God en maak dat dit nog gouer kom, die dag waarop die Here die hemele aan die brand sal steek en die hemelliggame in vlamme sal wegsmelt.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 PETRUS 3:11-12