2 TESSALONISENSE 1:11

2 TESSALONISENSE 1:11 NLV

Met dit in gedagte bid ons altyd vir julle. Mag ons God julle waardig maak vir die lewe waartoe Hy julle geroep het. Mag Hy elke goeie voorneme en geloofsdaad met krag tot volkome uitvoering bring.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TESSALONISENSE 1:11