AMOS 2:6

AMOS 2:6 NLV

Die HERE sê: “Die mense van Israel het keer op keer gesondig. Ek sal hulle nie langer ongestraf laat nie! Hulle het die reg verdraai, eerlike mense vir geld verkoop en armes vir ’n paar sandale.

Gratis leesplanne en oordenkings oor AMOS 2:6