KOLOSSENSE 1:19-20

KOLOSSENSE 1:19-20 NLV

God het dit goedgedink om met sy volle Goddelikheid in die Seun te woon, en om deur Hom alles met Homself te versoen. Deur die bloed van sy Seun aan die kruis het Hy vrede gemaak. Ja, deur Hom het Hy alles op die aarde en in die hemel met Homself versoen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor KOLOSSENSE 1:19-20