KOLOSSENSE 2:13-14

KOLOSSENSE 2:13-14 NLV

Julle was eintlik dood omdat julle gesondig het en omdat julle sondige geaardheid nog nie weggeneem was nie. God het julle egter saam met Christus lewendig gemaak. Hy het ons al ons sondes vergewe. Hy het die dokument met voorskrifte wat as klagstaat teen ons gedien het, uitgevee en dit vir goed weggevat deur dit aan die kruis vas te spyker.

Gratis leesplanne en oordenkings oor KOLOSSENSE 2:13-14