DANIËL 10:19

DANIËL 10:19 NLV

“Moenie bang wees nie,” sê hy weer vir my. “God is lief vir jou. Wees rustig. Wees sterk.” Terwyl hy met my gepraat het, het ek sterk geword. Ek het vir hom gesê: “Meneer kan maar nou met my praat. Ek is sterk genoeg.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 10:19