DANIËL 9:27

DANIËL 9:27 NLV

Hy sal met baie ’n ooreenkoms sluit vir ’n tydperk van een eenheid van sewe. Vir ’n halwe eenheid sal hy die praktyk van die offer ophef. Hy sal ’n veragtelike ding oprig wat die tempel verontreinig totdat die tyd aanbreek dat dit wat oor hom bepaal is, oor hom sal losbars.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 9:27