DEUTERONOMIUM 17:19

DEUTERONOMIUM 17:19 NLV

Hy moet altyd ’n afskrif daarvan by hom hou en dit elke dag lees so lank as wat hy lewe. So sal hy leer om die HERE sy God te aanbid en aan die voorskrifte van die gebooie gehoorsaam te wees.