DEUTERONOMIUM 20:1

DEUTERONOMIUM 20:1 NLV

“Wanneer jy uittrek om teen jou vyande te gaan veg en jy sien hulle perde en strydwaens en ’n leër groter as joune, moet jy nie bang wees nie. Die HERE jou God wat jou uit Egipte laat optrek het, is by jou!

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 20:1