DEUTERONOMIUM 31:6

DEUTERONOMIUM 31:6 NLV

Wees sterk en hou moed! Moenie vir hulle bang wees nie! Die HERE julle God sal met julle wees. Hy sal julle nie in die steek laat nie en julle nie verlaat nie.”