DEUTERONOMIUM 32:39

DEUTERONOMIUM 32:39 NLV

Besef dit nou: Ek, ja, Ek, is die HERE! Daar is geen ander god as Ek nie. Ek is die Een wat doodmaak en wat lewe gee; Ek is die Een wat verwond en gesond maak. Niemand kan uit my krag gered word nie.