DEUTERONOMIUM 7:8

DEUTERONOMIUM 7:8 NLV

Dit was net omdat die HERE jou liefgehad het en omdat Hy die eed wat Hy gesweer het aan jou voorouers nagekom het. Dit is die rede waarom die HERE jou met sulke verstommende krag gered het uit die slawerny onder die farao in Egipte.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 7:8