DEUTERONOMIUM 7:9

DEUTERONOMIUM 7:9 NLV

Verstaan daarom dat die HERE jou God inderdaad God is. Hy is die getroue God wat sy verbond vir duisend geslagte hou. Hy hou nie op om dié mense lief te hê wat Hom liefhet en sy gebooie gehoorsaam nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 7:9