PREDIKER 3:2-3

PREDIKER 3:2-3 NLV

’n Tyd om gebore te word en ’n tyd om te sterf. ’n Tyd om te plant en ’n tyd om uit te ruk wat geplant is. ’n Tyd om dood te maak en ’n tyd om gesond te maak. ’n Tyd om af te breek en ’n tyd om op te bou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 3:2-3