PREDIKER 6:10

PREDIKER 6:10 NLV

Wat ook al gebeur het, is vooraf bepaal. Dis bekend wat die mens is. Hy kan nie ’n regstryd voer met die Een wat sterker is as hy nie.