EFESIËRS 6:1-3

EFESIËRS 6:1-3 NLV

Kinders, omdat julle aan die Here verbonde is, moet julle aan julle ouers gehoorsaam wees. Dit is mos die regte ding om te doen! “Eer jou vader en jou moeder” is die eerste van die Tien Gebooie waaraan ’n belofte verbind is: “Sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank op die aarde mag lewe.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFESIËRS 6:1-3