EKSODUS 1:17

EKSODUS 1:17 NLV

Omdat hierdie vroue die HERE gedien het, het hulle nie gedoen wat die koning van Egipte gesê het nie. Hulle het die seuntjies laat bly lewe.