EKSODUS 14:31

EKSODUS 14:31 NLV

Toe die Israeliete sien met hoeveel mag die HERE teen Egipte veg, het hulle respek gekry vir die HERE. Hulle het in Hom geglo en was oortuig dat Hy Moses gebruik om vir Hom te werk.