EKSODUS 21:23-25

EKSODUS 21:23-25 NLV

As daar permanente skade is, moet hy in ooreenstemming met die skade gestraf word. As sy dood is, moet hy self doodgemaak word. ’n Oog wat beseer is, moet met ’n oog se skade vergoed word. As ’n tand verloor is, moet iemand se eie tand uitgeslaan word. ’n Hand se skade moet met ’n hand vergoed word, ’n voet vir ’n voet, ’n brandplek vir ’n brandplek, ’n wond vir ’n wond en ’n kneusplek vir ’n kneusplek.