EKSODUS 24:17-18

EKSODUS 24:17-18 NLV

Vir die Israeliete onderkant die berg het dit gelyk soos ’n vuur wat bo-op die berg brand. Moses het verder teen die berg uitgeklim en in die wolk verdwyn. Hy was altesaam 40 dae en 40 nagte lank daar bo-op die berg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 24:17-18