EKSODUS 31:2-5

EKSODUS 31:2-5 NLV

“Ek het Besaleël, die seun van Uri en kleinseun van Gur uit die stam van Juda, gekies. My Gees gee vir hom die kennis, begrip en vaardigheid om verskillende dinge te kan maak. Hy kan kunstige voorwerpe uit goud, silwer en brons maak. Hy kan edelstene graveer en monteer en houtsnywerk doen. Hy kan enige kunswerk maak.