EKSODUS 35:30-31

EKSODUS 35:30-31 NLV

Moses het vir die Israeliete gesê: “Die HERE het Besaleël, die seun van Uri uit die Judastam gekies. God se Gees gee vir hom die verstand, die kennis en die vaardigheid vir die werk wat gedoen moet word.