EKSODUS 40:38

EKSODUS 40:38 NLV

Die wolk van die HERE het gedurende die dag oor die tent gehang en snags was daar vuur oor die tabernakel. So het dit dwarsdeur Israel se reis gegaan.