EKSODUS 8:15

EKSODUS 8:15 NLV

Toe die farao sien dat die krisis verby is, het hy weer eiesinnig geraak. Hy het geweier om na Moses en Aäron te luister. Dit was presies soos die HERE gesê het.