EKSODUS 9:1

EKSODUS 9:1 NLV

“Gaan weer terug na die farao toe,” het die HERE Moses beveel. “Sê vir hom: ‘Dit is wat die HERE, die God van die Hebreërs, sê: Jy moet my volk laat gaan sodat hulle My kan gaan aanbid.