ESEGIËL 39:25

ESEGIËL 39:25 NLV

“So sê die oppermagtige HERE: Ek sal Jakob terugbring uit ballingskap en My ontferm oor die mense van Israel, want Ek gaan die eer van my Naam beskerm.