ESRA 4:3

ESRA 4:3 NLV

Maar Serubbabel, Jesua en die ander leiers van Israel het geantwoord: “Ons het niks in gemeen met julle nie, julle mag nie deel wees van hierdie projek nie. Koning Kores het ons beveel om die tempel vir die HERE, die God van Israel, te bou, en ons sal dit doen.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESRA 4:3