ESRA 5:1

ESRA 5:1 NLV

In die tyd het die profete Haggai en Sagaria, die seun van Iddo, vir die Jode in Juda en Jerusalem in die Naam van die God van Israel geprofeteer.