GENESIS 11:9

GENESIS 11:9 NLV

Dit is dan ook hoekom die stad Babel genoem is, want dis waar die HERE die mense se taal verwar het sodat hulle oor die aarde versprei het.