GENESIS 13:18

GENESIS 13:18 NLV

Daarna het Abram sy kamp verskuif na die groot bome van Mamre, naby Hebron. Daar het hy ’n altaar vir die HERE gebou.