GENESIS 13:18
GENESIS 13:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Abram het sy tente versit en gaan woon by die groot bome van Mamre by Hebron. Daar het hy 'n altaar vir die Here gebou.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:18 Bybel vir almal (ABA)
Abram het sy tente opgeslaan en hy het gaan woon by die bome van Mamre, by die stad Hebron. Abram het daar 'n altaar vir die Here gebou.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Abram al verder tente opgeslaan en gaan woon by die terpentynbome van Mamre wat by Hebron is; en hy het daar vir die HERE 'n altaar gebou.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Abram het sy tente versit. Hy het by die akkerbome van Mamre, wat by Hebron is, aangekom en daar gewoon. Daar het hy 'n altaar vir die HERE gebou.
Deel
Lees GENESIS 13GENESIS 13:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het Abram sy tent opgeslaan en gekom en gaan woon in die vlakte van Mamre wat in Hebron is, en daar 'n altaar vir die HERE gebou.
Deel
Lees GENESIS 13