GÉNESIS 13:18

GÉNESIS 13:18 AFR53

Toe het Abram al verder tente opgeslaan en gaan woon by die terpentynbome van Mamre wat by Hebron is; en hy het daar vir die HERE 'n altaar gebou.