GENESIS 25:23

GENESIS 25:23 NLV

Die HERE antwoord haar: “Die twee seuns wat jy verwag, sal twee nasies word wat teen mekaar wedywer. Die een sal sterker wees as die ander. Die nageslag van die oudste sal die nageslag van die jongste dien.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 25:23