GENESIS 35:18

GENESIS 35:18 NLV

Maar Ragel was besig om te sterf. Met haar laaste asem noem sy hom Ben-Oni. Sy pa het hom egter Benjamin genoem.