GENESIS 35:18
GENESIS 35:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe haar siel uitgaan — want sy het gesterwe — noem sy hom Ben-Oni. Maar sy vader het hom Benjamin genoem.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Ragel was aan die sterf en terwyl sy haar laaste asem uitblaas, noem sy die seuntjie Ben-Oni . Sy pa het hom egter Benjamin genoem.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:18 Bybel vir almal (ABA)
Ragel was besig om te sterf, en terwyl sy haar laaste asem uitblaas, het sy die seuntjie Ben-Oni genoem. Maar sy pa Jakob het hom Benjamin genoem.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Terwyl haar lewe wegvloei, want sy was sterwend, het sy hom die naam Ben-Oni gegee. Sy vader het hom egter Benjamin genoem.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En terwyl haar siel besig was om te vertrek, want sy het gesterf, het sy hom Benoni genoem; maar sy vader het hom Benjamin genoem.
Deel
Lees GENESIS 35