GENESIS 39:11-12

GENESIS 39:11-12 NLV

Eendag was hy besig om sy werk te doen terwyl daar niemand anders in die huis was nie. Sy kom toe en gryp hom aan sy klere en eis van hom: “Kom slaap by my!” Josef het hom losgeskeur, maar in die proses die kledingstuk waaraan sy hom gegryp het, agtergelaat en uit die huis gehardloop.