GENESIS 39:6

GENESIS 39:6 NLV

Daarom het Potifar hom aangestel oor alles wat hy besit. Met Josef aan die stuur het hy geen bekommernisse gehad nie, behalwe om te besluit wat hy wou eet! Josef was goed gebou en baie aantreklik.