GENESIS 41:39-40

GENESIS 41:39-40 NLV

Hy draai hom toe na Josef toe en sê: “God het die betekenis van hierdie drome aan jou bekendgemaak. Niemand is ook nog so wys en verstandig soos jy nie! Ek stel jou aan oor die projek en oor die paleis. Jy sal oor al my onderdane gesag hê. Net ek sal meer mag as jy hê.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 41:39-40