GENESIS 49:24-25

GENESIS 49:24-25 NLV

Maar sy boog het sterk gebly, sy arms het meer krag gekry deur die Magtige Een van Jakob, die Herder, die Rots van Israel. Mag die God van ons vaders jou help; mag die Almagtige jou seën met die seëninge uit die hemel daarbo, seëninge van die aarde hieronder, en seëninge van borste en moederskoot.