HABAKUK 3:2

HABAKUK 3:2 NLV

O HERE, ek het gehoor wat van U vertel word. Ek is in verwondering oor alles wat U gedoen het. Doen in ons tyd ook hierdie dinge wat U in die verlede gedoen het. Moenie vergeet om genadig te wees nie al is U baie kwaad.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HABAKUK 3:2