HEBREËRS 5:7

HEBREËRS 5:7 NLV

Terwyl Jesus hier op aarde was, het Hy hard uitgeroep en met trane by God gesmeek en gepleit, want God sou Hom van die dood kon red. God het Hom verhoor deurdat Hy die angs vir die dood van Hom weggeneem het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 5:7