HEBREËRS 5:8-9

HEBREËRS 5:8-9 NLV

Selfs al was Hy die Seun, het Hy gehoorsaamheid geleer deur wat Hy gely het. Op hierdie manier het Hy volmaaktheid bereik sodat Hy vir almal wat aan Hom gehoorsaam is, die bron van ewige verlossing geword het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 5:8-9