HEBREËRS 5:8-9

HEBREËRS 5:8-9 AFR83

Hoewel Hy die Seun was, het Hy deur alles wat Hy gely het, geleer wat gehoorsaamheid is. En toe Hy volmaaktheid bereik het, het Hy vir almal wat aan Hom gehoorsaam is, die bron van ewige saligheid geword

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 5:8-9