HOSEA 8:4

HOSEA 8:4 NLV

Hulle het konings en amptenare aangestel, maar dit was sonder my goedkeuring. Hulle het vir hulleself afgode van silwer en goud gemaak, maar dit was tot hulle eie vernietiging.