HOSEA 8:7

HOSEA 8:7 NLV

“Hulle het wind gesaai en sal ’n storm oes. As die koring nie are maak nie, sal daar geen meel wees nie. En as daar enigsins koring is, sal vreemdelinge dit insluk.