JESAJA 11:10

JESAJA 11:10 NLV

Daardie dag sal die erfgenaam van Dawid se troon ’n vlag opsteek wat vir die hele wêreld redding sal bring. Die nasies sal na hom toe kom, want die land waar hy bly, sal ’n heerlike plek wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 11:10