JESAJA 38:1

JESAJA 38:1 NLV

Omtrent daardie selfde tyd het Hiskia dodelik siek geword. Die profeet Jesaja seun van Amos het hom gaan besoek. Hy gee toe vir die koning hierdie boodskap: “So sê die HERE: Kry jou sake in orde, want jy gaan sterf. Jy sal nie van hierdie siekte herstel nie.”