JESAJA 42:1

JESAJA 42:1 NLV

“Kyk, hier is die dienaar wat Ek ondersteun. Hy is die een wat Ek gekies het en wat my guns geniet. Ek het my Gees op hom laat kom. Hy sal regspreek oor die nasies.